Hierdie eenheid is ons kleinste eenheid en akkomodeer 2 persone met 'n dubbelbed en en-suite badkamer met stort. Verder beskik die eenheid ook oor 'n klein kroeg-yskassie, mikrogolf en koffie-stasie met 'n ketel. Daar is n balkon met tuinstel en see uitsig. Ideaal vir oornag verblyf, nie geskik vir lang verblyf nie. Daar is geen braai of kosmaak geriewe nie.