Die Withuis se eenhede bied selfsorg akkommodasie vir 1 tot 5 persone. Ons is stapafstand van die strand. Meeste van die eenhede het braai areas en veilige parkering. Klik op 'n eenheid hier onder vir meer inligting.